Ontdek ons oulike handgemaakte toutjie-rugsakkie vir kleuters by Bessie-Blom.
Met sorg en liefde gemaak van hoëgehalte katoen, is hierdie rugsakkies ontwerp om so uniek soos jou kleinding te wees – met ’n spesiale aksent wat dit persoonlik maak.
Die grootte is perfek vir kleuters en bied die ideale kombinasie van styl en praktiese gebruik.
Elke sakkie word met aandag en sorg gemaak.
Laat jou kind se daaglikse avonture uitstaan met ons pragtige, unieke toutjie-rugsakkie vir kleuter.
Kleuter Toutjie-rugsakkie (Geborduur)
R120,00Price
Colour
0/100





