Ontdek die perfekte kombinasie van luuksheid en praktiese gebruik met ons ruilmatjie van Bessie-Blom.
Hierdie matjies is met die hand gemaak van 100% Suid-Afrikaanse leer en afgewerk met persoonlike borduurwerk – elke stuk is uniek en spesiaal.
Met sorg en aandag tot detail vervaardig, bied hulle ’n stylvolle én duursame oplossing vir jou baba se daaglikse behoeftes.
Ons fokus op gehalte en personalisering weerspieël die waardes waarop Bessie-Blom gebou is – en maak dié verskonymat ’n moet-hê vir ouers.
Doekruilmatjie
R220,00Price
Colour
0/100





