top of page

Ontdek die sagste, liefie gehekelde snugglers met fluweelgare.

 

Mila Muis is 'n ballerina wat skitter in 'n gehekelde rompie en trots op haar tone staan.

 

Kies een van die standaard kleure of kontak ons as jy 'n unieke Mila Muis wil bestel.

Mila Muis

R120,00Price
Colour
0/100
Quantity
    Bessie Blom Name
    Bessie Blom Slogan
    • Whatsapp
    • Facebook
    • Instagram

    Powered and secured by Wix

    bottom of page