Kom ontdek die perfekte geskenkboks by Bessie-Blom – ’n oulike, met liefde saamgestelde boks wat insluit:
’n Sagte spoegdoek,
’n Heerlik knus snuggler,
’n Stylvolle leer-borslappie,
’n Praktiese leer-ruilmatjie
Elke item is met sorg gekies om mooi en handig te wees – presies wat enige nuwe ouer nodig het! Dié geskenkboks is vol goeie gehalte, plaaslik saamgestelde produkte wat gemak én styl wys.
Dis die ideale bederf vir ’n ooievaarstee – en beslis iets wat onthou sal word!
Geskenkboks #1
R 650,00Price



